ニュース

Iran-oorlog: Reaksies op VSA-aanval wys waar skeidslyne lê Kouefront kom dié week oor die suidweste, waarsku weerdiens 6 van ...
Vir ’n Suid-Afrikaner in Doha in Katar was dit ’n skrikwekkende ervaring toe Iran gister ’n wraakaanval op Amerika van stapel ...
Kirsty Coventry het Maandag die leisels van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) by Thomas Bach oorgeneem.
Die drukgroep Greenpeace het Maandag sy stem dik gemaak oor die Amerikaanse miljardêr Jeff Bezos se troue in Italië.
Iran het woord by die daad gevoeg en weerwraak geneem nadat Amerika die afgelope naweek in die Israel-Iran-bokskryt geklim ...
Nagenoeg 9 000 afgevaardigdes sal vandeesweek die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) se spitsberaad in Nederland ...
Banyana Banyana vertrek Dinsdag Marokko toe, nie net as die Afrikabeker-kampioen nie, maar ook as ’n groot aanspraakmaker om ...
Die viermalige Grand Slam-wenner Naomi Osaka het Maandag in die Bad Homburg-Ope in Duitsland 16 kishoue gemoker vir haar ...
Bykans twee jaar nadat die ondersoekbeampte in die saak van die beweerde Mall of Africa-komplot vermoor is, het 12 lede van ...
Die beskermer. Die een wat almal ten koste van homself sou beskerm. Dit is hoe die vermoorde uitsmyter- en sekerheidsbaas ...
Frik Potgieter (54) van George en Peter Huxham (55) van Langebaan, die twee Suid-Afrikaners wie se vrylating uit aanhouding ...
Die Vrystaat het Maandagoggend die toptienlys vir die koudste plekke in die land oorheers, met ses Vrystaatse plekke op dié ...