News

MEER as 927 000 Suid-Afrikaners wil polisiebeamptes word.Dit is hoeveel aansoeke ontvang is vir die Suid-Afrikaanse ...
DIE DA het Wyk 34 in by die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in Gqeberha, Woensdag gewen. Daar was ’n verskil van net 188 ...
N BEJAARDE man van Bholo in die Oos-Kaap, Sithembele Sonqishe (61) het soos mis voor die son verdwyn, en sy familie is erg ...
MENSE in die Kaap val die afgelope paar maande soos vlieë .Die Wes-Kaapse polisie het hul hande vol met driedubbele moorde, ...
IN ’n gemeenskap waar trauma en geweld dikwels die oorhand kry, het ’n 18-jarige meisie besluit om nie net toe te kyk nie, ...
DIE polisie in Theunissen in die Vrystaat is op soek na drie vermeende verkragters nadat ’n 20-jarige vrou na bewering ...
’N MAN van Augrabies naby Upington in die Noord-Kaap, is 25 jaar direkte troinkstraf vir moord opgelê. Die Kakamas-streekhof ...
FADIEL Adams, die NCC-leier, het aan die parlement gesê dat die KwaZulu-Natalse-polisiekommissaris, lt.genl. Nhlanhla ...
RHIME Laubscher, ’n DA-kandidaat in volgende week se tussenverkiesing aan die Weskus, beweer nou sy kinders is gedreig.
VALHALLA United het in die semi-final van die Engen Knockout uitgeval, maar die “Geel-en-swart” het beslis een van die grootste indrukke in dié toernooi gemaak.
AL WAT hulle gesin soek, is net rus en vrede, sonder enige teistering. Só sê ’n moedelose ma van Riebeek-Kasteel nadat sy glo deur ’n jong in haar eie huis gewurg is totdat sy in haar broek pee.
PAARL. — Matrikulante van die Sekondêre Skool Paulus Joubert hier geniet die winterskool wat tans aangebied word. Dié leerders offer hulle vakansie op om hulle vir hul eindeksamen voor te berei.