Nuacht

‘n Verdagte is in aanhouding in verband met die skietdood van die 21-jarige Pieter Burger jr., wie se dood vroeër dié maand die Witrivier-gemeenskap in Mpumalanga geruk het.
’n Deurbraak is Dinsdag, 17 Junie, in die ondersoek na die dood van 21-jarige Pieter Burger jr. gemaak, toe Marco Schalekamp (42) in hegtenis geneem is. Lt.kol. Jabu Ndubane het bevestig dat Schalekam ...
Hy vertel dat hy op ’n daaglikse basis die seuns daaraan herinner dat sampioene groei en presteer in die donker, sonder liefde en ondersteuning.  Só ook is hul lewens en kan hulle bó moeilike ...